Kraai Junie 2024

Kraai Junie 2024 post thumbnail image

Red: Jan van Niekerk
Saamgestel: Amanda Basson
Email: [email protected]

Junie 2024

Goeiedag Kromdraai,
Vertrou dit gaan goed met al ons Kromdraai lesers.
Yes, it was a busy month in May 2024. Ons het ge-Golfdag, ons het ge-Storie Vertel, ons het ge-Markdag en ons het ge-Stem… ‘n maand van baie pret en avontuur…en daar kom nog!!
Dus is Die Kraai propvol fotos en gesels!

Belangrike Navraag:

Ons wil ons Kerfees Geskenkie Lys van die Wyse Gryses opdateer.
Indien moontlik, kan al ons Wyse Gryses wat 65j en ouer is vir my ‘n WhatsApp of sms stuur met Naam en Van, Plot nr, Geboorte datum, asseblief


Lekker kuier!!!

“Oepsie… Moet net nie vrae vra waarvan jy die antwoorde nie Wil weet nie…”

— Amanda Basson

Belangrike Inligting:
Ingeval van nood kontak ons “Outreach Group” gerus deur WhatsApp of sms te stuur en ons kyk waar ons van diens kan wees.

Advertensie Kostes
Vol Bladsy R60
Halwe Bladsy R30
Klein Advertensies R20
Email: [email protected]
Advertensie gelde kan inbetaal word in die
volgende rekening:

Kromdraai Aktueel

Let’s start at the beginning:
01 May, Workers Day: for some of us it was just a normal day. According to the evening news on Workers Day—South African’s didn’t have much to celebrate. With an unemployment rate of 32,9% in Q1 2024, SA has the highest unemployment rate in the world. Interesting point: Of the 10 countries with the highest unemployment rates, 9 countries were in Sub-Saharan Africa.

16 June: Onthou Vaders Dag is om die draai. Die Plaas Kombuis het ‘n heerlike plan vir al ons pap-pas en oupas se spesiale dag.

Hanneli Rossouw se heerlike gebak indien julle by die huis sou wou kuier.

On Wednesday, 29 May 2024, we cast our votes:

Natuurlik moet ons ook nie Ditolo vergeet nie. Kom kinders, Cristo en sy Ditolo span het ‘n “uit die boeke” Vadersdag menu…Bring die pappas en oupas vir ‘n moeviese lekker kuier.

Nog ‘n belanrike datum om in die kalender te plaas is 14 en 15 Junie 2024
Die NG Kerk se KoedoeFees by die Koedoeskop Gemeenskap’s Kerk. Kom ons ondersteun die Koedoefees op Koedoeskop dis altyd baie great…met sooo baie stalletjies…kos…en baie pre t…


Mag al die pappas en oupas ‘n baie awesome en Geseende Va-dersdag geniet!!!!!!

Fluit Fluit
My Storie is uit!!!!!!